1 Kronieke 28:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het ook die hoeveelheid goud bepaal vir die vurke, komme en kanne wat van suiwer goud gemaak moes word, en vir die goue bekers, en die hoeveelheid silwer vir die silwerbekers.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:14-21