1 Kronieke 28:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het ook vir Salomo instruksies gegee oor die dienswerk van die verskillende afdelings priesters en Leviete in die tempel van die Here. Hy het spesifikasies gegee vir die artikels in die Here se tempel wat vir aanbidding en diens gebruik moes word.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:10-20