1 Kronieke 27:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Samhut, die Jisragiet, was bevelvoerder van die vyfde afdeling, wat die vyfde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:6-9