1 Kronieke 27:33-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Agitofel was die koning se raadgewer. Gusai, die Arkiet, was die koning se vriend.

34. Agitofel is opgevolg deur Jojada, seun van Benaja, en Abjatar. Joab was die hoof van Israel se weermag.

1 Kronieke 27