1 Kronieke 27:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jonatan, Dawid se oom, was ’n wyse raadgewer vir die koning, ’n man van groot insig en ’n sekretaris. Jegiël, die Gakmoniet, was verantwoordelik vir die onderrig van die koning se seuns.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:29-33