1 Kronieke 27:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab, Seruja se seun, het met die sensus begin, maar dit nooit voltooi nie omdat die woede van God teen Israel ontbrand het. Die finale totale is nooit in koning Dawid se amptelike rekords aangeteken nie.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:21-34