1 Kronieke 27:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geled, ’n afstammeling van Otniël uit Netofa, was bevelvoerder van die twaalfde afdeling, wat die twaalfde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:12-22