1 Kronieke 26:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die Jisharfamilie het Kenanja gekom. Hy en sy seuns is aangestel om buite die tempel as opsigters en regters in Israel te dien.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:22-32