1 Kronieke 26:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie mans het deel van die buit wat hulle in oorloë gekry het, gewy om die huis van die Here in stand te hou.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:25-32