1 Kronieke 26:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ander Leviete wat deur Agija gelei is, was in beheer van die skatkamers van die huis van God en die pakhuise.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:12-26