1 Kronieke 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie afdelings van die poortwagters is vernoem na hulle familiehoofde, en soos die ander Leviete het hulle in die huis van die Here gedien.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:9-13