Die eerste lot het op Josef van die Asafgroep geval, en twaalf van sy seuns en bloedverwante. Die tweede lot het op Gedalja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.