1 Kronieke 25:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hierdie mans het onder leiding van hulle pa’s gewerk terwyl hulle in die huis van die Here musiek gemaak het. Hulle verantwoordelikhede het ingesluit dat hulle die simbale, harpe en siters bespeel het in die huis van God. Asaf, Jedutun en Heman het direk aan die koning gerapporteer.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-7