1 Kronieke 24:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sekretaris Semaja, seun van Netanel, ’n Leviet, het al die name opgeteken in die teenwoordigheid van die koning, die leiers, Sadok, die priester, Agimelek, seun van Abjatar, en die familieleiers van die priesters en Leviete. Die afstammelinge van Eleasar en Itamar is om die beurt met die lot aangewys.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:2-9