1 Kronieke 23:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Dawid gesê: “Van hulle moet 24 000 toesig hou oor die werk by die tempel van die Here. En 6 000 moet as amptenare en regters werk.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:3-13