1 Kronieke 23:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het die Leviete onder toesig van die priesters, aan wie hulle verwant was, oor die tent van samekoms en die heiligdom gewaak en getrou hulle pligte in die tempel van die Here uitgevoer.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:22-32