1 Kronieke 23:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eleasar is dood sonder om ’n seun te hê. Hy het net dogters gehad. Sy dogters is met hulle nefies, die seuns van Kis, getroud.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:19-32