1 Kronieke 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Amram was Aäron en Moses. Aäron en sy afstammelinge is afgesonder om die hoogheilige dinge te wy, om offers in die Here se teenwoordigheid te bring, om die Here te dien en om altyd seëninge in sy Naam uit te spreek.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:3-21