1 Kronieke 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jagat was die familieleier, en Sisa was volgende. Jeüs en Beria is as een familie getel omdat nie een van hulle baie seuns gehad het nie.

1 Kronieke 23

1 Kronieke 23:3-12