1 Kronieke 23:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe Dawid al ’n ou man was, by die einde van sy lewe, het hy sy seun Salomo as koning oor Israel aangestel.

2. Dawid het al die leiers van Israel bymekaargeroep, saam met die priesters en Leviete, vir die kroningseremonie.

3. Al die Leviete wat 30 jaar en ouer was, is getel, en hulle was 38 000 in totaal.

1 Kronieke 23