1 Kronieke 22:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here julle God is met julle,” het hy verklaar. “Hy het julle rus gegee van die omringende volke. Hy het al die inwoners van die land aan my oorgegee, en hulle is nou onderdane van die Here en sy volk.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:14-19