1 Kronieke 22:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is die een wat ’n tempel tot my eer sal bou. Hy sal my seun wees, en Ek sal sy Vader wees. Ek sal die troon van sy koningskap oor Israel vir altyd bevestig.’

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-13