1 Kronieke 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Dawid vir God: “Ek het baie teen U gesondig en moes nie die sensus opgeneem het nie. Vergewe my asseblief omdat ek hierdie dwase ding gedoen het!”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:6-9