1 Kronieke 21:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die koning het daarop aangedring dat Joab die sensus opneem. Daarom het Joab deur die hele Israel getrek om die volk te tel. Toe is hy terug Jerusalem toe.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-9