1 Kronieke 21:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het op daardie tydstip gesien dat die Here sy gebed geantwoord het. Daarom het hy aangehou om offers op die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet, te offer.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:27-30