1 Kronieke 21:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het daar ’n altaar vir die Here gebou en brandoffers en dankoffers geoffer. Terwyl Dawid gebid het, het die Here hom geantwoord met vuur uit die hemel wat sy offers op die altaar verbrand het.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:20-30