1 Kronieke 21:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Arauna was besig om koring te dors toe hy omdraai en die engel sien. Sy vier seuns wat by hom was, het weggehardloop en gaan wegkruip.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:17-24