1 Kronieke 21:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die engel van die Here het vir Gad gesê om Dawid te beveel om ’n altaar vir die Here te gaan bou op die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:8-19