1 Kronieke 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In nog ’n geveg met die Filistyne by Gat was daar ’n reuse man met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet, 24 in totaal, ’n afstammeling van die reuse.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:2-8