1 Kronieke 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het daar by Geser oorlog teen die Filistyne uitgebreek. Terwyl hulle veg, het Sibbekai van Gusa vir Sippai, ’n afstammeling van die reuse, verslaan. Die Filistyne is onderwerp.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8