1 Kronieke 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda het drie seuns by Bat-Sua, ’n Kanaänitiese vrou, gehad. Hulle name was Er, Onan en Sela. Die oudste seun, Er, was ’n bose man in die oë van die Here en daarom het Hy hom doodgemaak.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:1-11