1 Kronieke 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Gesron 60 jaar oud was, het hy met Gilead se suster, die dogter van Makir getrou. Hulle het ’n seun met die naam Segub gehad.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:11-25