1 Kronieke 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammoniete se soldate het hulle in slagorde opgestel by die poort van die stad terwyl die ander konings hulleself in die oop veld opgestel het vir die geveg.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:3-19