1 Kronieke 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook 32 000 waens gehuur, asook die koning van Maäka met sy leër. Hierdie magte het by Medeba uitgekamp waar die Ammoniete wat Ganun uit sy eie stede opgeroep het, by hulle aangesluit het.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:2-16