1 Kronieke 19:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid hoor wat gebeur het, het hy boodskappers gestuur om vir die manne te sê: “Bly in Jerigo totdat julle baarde uitgegroei het en kom dan eers terug.” Die ambassadeurs was verneder.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:3-11