1 Kronieke 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weereens het die Arameërs voor die Israeliete gevlug. Hierdie keer het Dawid se soldate 7 000 trekperde en 40 000 soldate doodgemaak, insluitende Sobak, die hoof van die weermag.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:12-19