1 Kronieke 19:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En toe die Ammoniete sien die Arameërs hardloop weg, het hulle ook voor Abisai, sy broer, weggehardloop en in die stad gaan wegkruip. Joab het teruggegaan Jerusalem toe.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:9-19