1 Kronieke 19:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: “As die Arameërs vir my te sterk word, kom dan oor en help my. En as die Ammoniete vir jou te sterk word, sal ek jou kom help.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:5-15