1 Kronieke 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook baie koper gebring uit Hadad-Eser se stede, Tibgat en Kun. Later het Salomo dit gesmelt en vir die tempel gebruik. Hy het die kopersee, pilare en kopergereedskap daarvan gemaak.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-17