1 Kronieke 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook verskeie wagposte in Damaskus, die Aramese hoofstad, gestasioneer. Die Arameërs het Dawid se onderdane geword en aan hom belasting betaal. Die Here het vir Dawid die oorwinning gegee waar hy ook al gegaan het.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:4-15