1 Kronieke 18:16-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Sadok, seun van Agitub, en Agimelek, seun van Abjatar, was die priesters. Sausa was die hofsekretaris.