1 Kronieke 17:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En mag u Naam altyd gevestig en geëer word sodat die hele wêreld sal sê: ‘Die Here, die Almagtige, is God oor Israel!’ En mag die koningshuis van u kneg Dawid in u teenwoordigheid gevestig wees.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:15-27