1 Kronieke 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Asaf, die leier van die groep, het die simbale geslaan. Sy assistente was Sagaria, tweede in bevel, Jeïel, Semiramot, Jegiël, Mattitja, Eliab, Benaja, Obed-Edom en Jeïel. Hulle het harpe en siters bespeel.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-12