1 Kronieke 15:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het toe die hele Israel in Jerusalem laat bymekaarkom om die ark van die Here na die plek te bring wat hy daarvoor gereedgemaak het.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:1-13