1 Kronieke 15:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Israel het die verbondsark van die Here opgeneem na Jerusalem toe met uitroepe van blydskap, die geblaas van horings en trompette, die slag van simbale en harde klank van harpe en siters.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:22-29