1 Kronieke 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir hulle gesê: “Julle is die leiers van die Levietefamilies. Julle moet julleself en julle mede-Leviete afsonder sodat julle die ark van die Here, die God van Israel, na die plek kan bring wat ek daarvoor gereedgemaak het.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:5-14