1 Kronieke 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het verskillende geboue vir homself in die Stad van Dawid gebou. Hy het ook ’n plek gereed gekry vir die ark van God. Hy het ’n spesiale tent daarvoor opgeslaan.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:1-8