1 Kronieke 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en almal van Israel het voor God feesgevier met al hulle mag. Hulle het gesing en op allerlei musiekinstrumente gespeel, op siters, harpe, tamboeryne, simbale en trompette.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:3-12