1 Kronieke 13:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die woede van die Here het teen Ussa ontbrand, en Hy het hom doodgeslaan omdat hy sy hand op die ark gesit het. Ussa het daar in die teenwoordigheid van God gesterf.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:6-11