1 Kronieke 12:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En selfs mense so ver weg as Issaskar, Sebulon en Naftali het kos op esels, kamele, muile en beeste gebring. Groot hoeveelhede meel, vyekoeke, rosyntjies, wyn, olyfolie, beeste en skape is vir die fees gebring. Daar was groot blydskap in die land Israel.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:33-40